Druk

Article on other languages:

Druk is 'n intensiewe fisiese grootheid van termodinamiese stelsels.

Druk word gewoonlik uitgedruk as 'n krag wat oor 'n oppervlakte uitgeoefen word en kan wiskundig as volg uitgedruk word:


p = \frac{F}{A}\ \mbox{of}\ p = \frac{dF}{dA}

waar:

p die druk is,
F die krag is,
A die oppervlakte is.

Die afgeleide SI-eenheid van druk is die Pascal.

Article keywords: druk hotel, druk air, druk cyfrowy, 1 druk kerk kunst zonder, druk laserowy, wielkoformatowy druk, druk offsetowy, solwentowy druk, druk solventowy,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.