|
Article on other languages: |
Citroën is 'n Franse autovervaardiger. GeskiedenisAndre Citroën het in die begin van die 20e eeu 'n autovervaardigerfabriek begin. In 1919 bou Citroën die Type A, wat een groot succes word. In 1922 kom die 5CV daarby. In die jare 30 kom die 2CV. Van hierdie auto sijn sowat 4 miljoen van gemaak.
|
|||||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.