Christiaan Huygens

Article on other languages:

Christiaan Huygens

Christiaan Huygens (14 April, 1629 - 8 Julie, 1695) was 'n Nederlandse wiskundige en fisikus; gebore in Den Haag. Huygens word gewoonlik geassosieer met die Wetenskaplike Rewolusie. Hy was die seun van Constantijn Huygens.

Nadat Blaise Pascal hom aangemoedig het, skryf Huygens die eerste boek oor die waarskynlikheidsteorie (Engels: probability theory), wat in 1657 gepubliseer word.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.