|
Article on other languages:
|
'n Bierbrood.
Vars brood word geprys vir die smaak en tekstuur daarvan en dit is belangrik vir brood om vars te bly om steeds smaaklik te wees. Brood wat verouderd is se smaak versleg en muf naderhand. Moderne brood word gereël in papier of plastieksakke toegedraai of in lugdigte houers, soos broodhouers, geplaas om dit langer vars te hou. Muf word bevorder deur die brood in 'n warm omgewing te hou, maar 'n te koue omgewing, soos die yskas, sal veroorsaak dat die brood weer gou verouder. Article keywords: herman brood, brood war, star craft brood war cheat, brood x cicada, belials brood, elliott brood, star craft brood war download, free star craft brood war download, star craft brood war cd key, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.