Bronstydperk

Article on other languages:

Die bronstyd is 'n tydperk in die geskiedenis wat gekenmerk word daaraan dat die mens met koper- en bronswerktuie begin werk het, eerder as klipwerktuie. Beskawings het begin vorm, mense het in stede begin saamwoon en skrif het as kommunikasiemiddel begin ontwikkel.


Groot beskawings van die Bronstyd

Vir woordeboekinligting, sien die bladsy bronstyd op WikiWoordeboek

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.