|
Article on other languages:
|
Astrachan (Russies: А́страхань; Tataars-taal: Ästerxan), is 'n groot stad in die Suid-Europese deel van Rusland. Dit is die administratiewe sentrum van die Astrachan-oblast. Die stad is geleë aan die Wolga-rivier, waar dit in die Kaspiese See uitmond. Met die laaste sensus in 2002 is die inwoners op 504,501 geskat. Article keywords: joshua astrachan, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.