Article on other languages:
Arabies is 'n semitiese taal wat deur honderde miljoene mense in Noord-Afrika en Wes-Asië as hulle moedertaal beskou word en deur vele meer as ampstaal en/of liturgiese taal aangewend word. Dit word as sesde werkstaal van die Verenigde Nasies erken.
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.