|
Article on other languages:
|
Die Republiek van Angola (Portugees: República de Angola) is 'n land in suider Afrika wat grens aan Namibië, die Demokratiese Republiek van die Kongo, en Zambië, en met 'n weskus langs die Atlantiese Oseaan. Die ekslave provinsie Cabinda het 'n grens met die Republiek van die Kongo. Dit is 'n voormalige Portugese kolonie wat onafhanklikheid in 1975 bereik het. Die hoofstad is Luanda.
Article keywords: angola africa, angola in real estate, chevrolet angola indiana, angola prison, luanda angola, angola map, capoeira angola, hotel angola, angola flight,
|