Andes

Article on other languages:

Die Andesgebergte is 'n groot, lang bergreeks aan die westelike kus van Suid-Amerika. Dit is ongeveer 7000km lank en op plekke tot 160km breed. Die gemiddelde hoogte van die bergreeks is ongeveer 4000 meter.

Die Andes loop vir die grootste deel parallel met die Stille Oseaan. Die noordelike deel loop deur die lang, smal land, Chili. Die suidste punt is by Tierra del Fuego.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.