|
Article on other languages:
|
Amfibieë is 'n groep vertebrate soogdiere. Hulle vorm die klas Amfibia. Amfibieë het vier bene en word uit eiers gebore. Hulle woon in water wanneer hulle babas is, en kan aan land gaan wanneer hulle ouer is. Paddas, salamanders, en caecilians is voorbeelde van amfibieë. Amfibieë word sonder bene gebore - hulle groei dit aan terwyl hulle babas is. Wanneer hulle grootword, verander hulle van vorm. Hierdie proses staan as metamorfose bekend. Die diere verloor later hul kieue en sterte, en groei agterbene aan. Baba paddas en salamanders word paddavisse genoem. Hierdie diere lê tot 'n duisend eiers, gewoonlik in water of in klam plekke. Hulle eet ander diere, veral insekte. Daar is tans omtrent 5700 spesies van amfibieë. Taksonomie
|
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.