|
Article on other languages:
|
Alfa Romeo is 'n Italiaanse motorvoertuig vervaardiger. Alfa Romeo is gestig in 1920 en is deel van Fiat SpA sedert 1986. Die maatskapy was oorspronklik bekend as ALFA, wat die akroniem is vir Anonima Lombarda Fabbrica Automobili (vertaal: Lombardiese Voertuigfabriek, Publieke Maatskappy). (Eerste wapen: [1])
Die Alfa Romeo Embleem'n Tekenaar genaamd Romano Cattaneo het in samewerking met 'n ontwerper genaamd Giuseppe Merosi die ALFA embleem geskep. Dit het bestaan uit 'n kombinasie van die skild van die stad van Milaan en die familie wapen van die Visconti's, saamgebring in 'n blou sirkel met die woorde "ALFA ROMEO" en "MILAN" wat van mekaar geskei is deur 'n Savoy knoop. Die woord "MILAN" is in 1970 verwyder, om ons die huidige skild te gee. Modelle
Uitstalling vir die 50 jarige bestaan van die Alfa Romeo Giulietta in Milaan, 2004
Konsep voertuieAlfa Romeo 8C (2004) Enjins
Eksterne verwysings
Article keywords: alfa romeo gtv, used alfa romeo, alfa romeo spider, alfa romeo car dealer, alfa automobile dealer romeo, 1974 alfa romeo, alfa romeo los angeles, alfa romeo dealer, alfa romeo 156, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.