Akihito

Article on other languages:

Akihito
Keiser van Japan
Bewind 7 Januarie 1989 – Tans
Kroning 12 November 1990
Gebore 23 Desember 1933
Tokio, Japan
Voorganger Keiser Shōwa
Erfgenaam Kroonprins Naruhito
Gade Keiserin Michiko
Vader Keiser Shōwa
Moeder Keiserin Kōjun
Kinders Prins Naruhito
Prins Akishino
Sayako Kuroda

Akihito (明仁? gebore 23 Desember 1933) is die huidige keiser (天皇 tennō?) van Japan, en die 125ste keiser volgens Japan se tradisionele opvolgingsorderorde. Hy het die troon in 1989 bestyg, en is die 21ste mees senior monarg of lewenslange leier. Hy is die enigste heersende monarg met die titel keiser.

Article keywords: akihito declares emperor,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.