|
Article on other languages:
|
Aken (Duits Aken, afgelei van Oud-Germaans Ahha „water“, Latyns Aquae Grani of Granni, later Aquisgranum, Frans Aix-la-Chapelle, Nederlands Aken, Luxemburgs Oochen, Öcher Platduits: Oche) is 'n selfregerende stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Sedert 1890 is dit die mees westelike Duitse stad met meer as 100 000 inwoners. Aken het vandag 'n bevolking van naastenby 260 000 mense. Die stad se geskiedenis dateer terug tot in die Jong-Steentydperk. Aken staan bekend vir sy ryk kulturele en boukundige erfenis en belangrike gebeurtenisse soos die toekenning van die Karlspreis. Article keywords: clay aken, hannie van aken, van aken, van aken clay, aken cornelius harriet van, |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.