|
Article on other languages:
|
Aberdeen is 'n dorp in Noordoos-Kaapland in die Kamdeboo-berge. Dit is gestig in 1856 as 'n kerkdorp, na die NG gemeente reeds in 1852 gestig is. Huidige kerkgebou op 12 September 1925 ingewy. Dit is 'n sentrum vir veeteelt en skaapboedery. Klein nywerheidsdorp aan die suidwestelike kus van Hongkong, bekend om sy bootmense en drywende restaurante. Stad aan die ooskus van Skotland, Verenigde Koninkryk. Het drie katedrale, waarvan die oudste, St. Machar's, dagteken uit die 14de eeu. Die bekende universiteit hier is voor 1500 gestig. Dit is ook 'n visseryhawe en het in die jare 70 en 80 gefloreer as hoofkwartier en vervoersentrum van die oliebedryf in die Noordsee. Bevolking van sowat 220 000. Article keywords: aberdeen american news, aberdeen md real estate, aberdeen nc real estate, aberdeen sd real estate, aberdeen restaurant, aberdeen wa real estate, university of aberdeen, aberdeen hotel, aberdeen sd, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.