|
Article on other languages: |
'n Aap is enige lid van twee van die drie groeperings van die primate. Daar is altesaam 263 nie-uitgestorwe spesies bekend. Die klomp spesies het nie enige spesifieke eienskap wat uniek aan hulle, maar nie ook gedeel word deur die ander primate nie. EienskappeApe wissel in grootte van die klein dwergmarmoset, 10 cm lank met stert en al ingesluit, en 120g swaar; tot die mannetjie mandril, amper 'n meter lank en 35 kg swaar. Sommige spesies leef uitsluitlik in bome, ander in die graslande; en die diëte verskil ook wyd, alhoewel almal omnivore is. Ape word in Ouwêreldse en Nuwe-wêreldse groepe verdeel: die meeste Nuwe-wêreldse ape se sterte is vir gryp aangepas; terwyl altwee groepe se oë voorwaarts gerig is. Die eienskappe van elke aapgroep is beter verstaanbaar deur dit as 'n afsonderlike spesie te bestudeer. SterretekenDie aap is die negende van die twaalfjaarsiklus van die Sjinese kalender. Die aap gaan die sterreteken van die jaar wees in daardie stelsel in 2016. Eksterne skakel
Article keywords: aap ka suroor, aap image, aap koi sa, aap software, aap guidelines, aap jaisa koi, aap ka surror, aap consulting, koning aap, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.