ARPANET

Article on other languages:

Die Advanced Research Projects Agency Network (ARPANET), ontwikkel deur ARPA van die VSA Departement van Verdediging (U.S. Department of Defense) was die eerste werkende pakketskakel-netwerk (packet switching network), en voorganger van vandag se wêreldwye Internet. ARPANET is oorspronklik ontwikkel vir die aanteken op 'n ander rekenaar (Telnet) en vir die oordrag van lêers tussen rekenaars (FTP). Na ingebruikname van ARPANET is 'n derde toepassing ingevoer: e-pos.

Article keywords: que es arpanet, arpanet brief history internet,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.