|
Article on other languages:
|
9 Junie is die 160ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (161ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 205 dae.
Gebeure
Geboortes
- 1672 - Tsaar Peter die Grote van Rusland.
- 1781 - George Stephenson, uitvinder.
- 1862 - Sir Herbert Baker, argitek.
- 1891 - Cole Porter, Amerikaanse komponis, in Peru, Indiana.
Sterftes
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
|