1903Johannes "Jopie" Heesters, eintlik Johan Marius Nicolaas Heesters (* 5 Desember 1903 in Amersfoort, Nederland) is 'n nederlandse, sedert 1936 in Duitsland lewende en werkende skouspeler en sanger. Hy geld as die wêreldwyd oudste aktiewe vertoonkunstenaar.