Poll without page-refresh
Article on other languages:
2 November is die 306de dag van die jaar (307de in 'n skrikkeljaar ), met nog 59 dae oor.
Gebeure
Spruce Goose , wat groter was as 'n Boeing 747
Kentekens van die Internasionale Ruimtestasie
Geboortes
1667 - James Sobieski , Kroonprins van Pole (s. 1737 )
1699 - Jean-Baptiste-Siméon Chardin , Franse skilder (s. 1779 )
1739 - Carl Ditters von Dittersdorf , Komponis (s. 1799 )
1755 - Marie Antoinette , Koningin van Frankryk (s. 1793 )
1795 - James Knox Polk , 11de President van die Verenigde State (s. 1849 )
1815 - George Boole , Wiskundige en filosoof
1844 - Mehmed V , Sultan van die Ottomaanse Ryk (s. 1918 )
1865 - Warren G. Harding , 29ste President van die Verenigde State (s. 1923 )
1894 - Alexander Lippisch , Duitse lugvaartkundige (s. 1976 )
1913 - Burt Lancaster , akteur (s. 1994 )
1914 - Ray Walston , akteur (s. 2001 )
1927 - Steve Ditko , kunstenaar
1929 - Muhammad Rafiq Tarar , voormalige President van Pakistan
1938 - Pat Buchanan , joernalis en politikus
1942 - Shere Hite , skrywer
1942 - Stefanie Powers , aktrise
1946 - Giuseppe Sinopoli (s. 2001 )
1961 - k. d. lang , sanger
1965 - Shah Rukh Khan , akteur
1970 - Eric Horne , programmeerder
1991 - Victoria Climbié , moordslagoffer (s. 2000 )
Sterftes
1935 - Jock Cameron , krieketspeler (geb. 1905 )
1944 - Thomas Midgley , chemikus en uitvinder
1950 - George Bernard Shaw , dramaturg
1960 - Dimitri Mitropoulos , Griekse begeleier, pianis en komponis (geb. 1896 )
1963 - Ngo Dihn Diem , president van Suid-Viëtnam
1966 - Peter Debye , chemikus
1975 - Pier Paolo Pasolini , filmregisseur.
1986 - Desi Arnaz , musikant, akteur
1986 - Paul Frees , stemakteur
1992 - Hal Roach , regisseur en produksieleier, sterf op ouderdom van 100 jaar
2002 - Tonio Selwart , akteur en Broadway ster, sterf op ouderdom van 106 jaar
Vakansiedae en herdenkings