2 Julie

Article on other languages:

2 Julie is die 183ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (184ste in skrikkeljare). Daar volg nog 182 dae in die res van die jaar.


<< Julie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
Al die dae


Inhoud

Gebeure

  • 310 of 311 - Pous Miltiades volg Pous Eusebius op.
  • 1664 - Slag van Marston Moor: Die koningsgesindes verloor teen die magte van die parlement.
  • 1776 - Nadat hy die heel nag gery het, kom Caesar Rodney net betyds om die beslissende stem te gee vir die aanvaarding van die Amerikaanse Onafhanklikheidsverklaring.
  • 1839 - Opstand op die slawe-skip Amistad.
  • 1865 - William Booth stig die Heilsleër.
  • 1881 - Die Amerikaanse president James A. Garfield word geskiet. Hy sterf op 19 September 1881.
  • 1932 - Die term 'New Deal' word deur president Franklin D. Roosevelt vir die eerste keer gebruik.
  • 1979 - Die Susan B. Anthony dollarmunt word uitgereik.

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae

Article keywords: 2 interview julie simone smoking, 2 her julie name vol,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.