1845 - The Raven, 'n gewilde gedig deur Edgar Allan Poe, word vir die eerste keer gepublisseer in die New York Evening Mirror.
1856 - Die Victoria Cross word vir die eerste keer toegeken ter erkenning van dapper optrede tydens die Krimoorlog.
1886 - Carl Benz ontvang 'n patent vir die eerste suksesvolle petrolaangedrewe motor.
1959 - Die Disney geannimeerde film Sleeping Beauty word vir die eerste keer vrygestel.
2002 - In sy State of the Union Address beskryf President van die VSA George W. Bush Irak, Iran en Noord-Korea as "regimes wat terreur borg", en wat 'n "As van boosheid" vorm.