|
Article on other languages:
|
23 Januarie is die 23ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 342 dae in die res van die jaar (343 in skrikkeljare).
Gebeure
- 1579 - Die Unie van Utrecht word onderteken wat die provinsies in noordelike Nederland verenig.
- 1719 - Heilige Romeinse keiser Charles VI skep Liechtenstein, die enigste prinsdom in die Heilige Romeinse Ryk wat tot vandag toe bestaan.
- 1957 - Die Nasionale Konserwatiewe Party in Suid-Afrika ontbind.
- 1960 - Die bathyscaphe Trieste bereik die rekord diepte van 10 916 m in Challenger Deep van die Marianatrog.
- 1968 - Nood-Koreaanse magte lê beslag op USS Pueblo opgrond van bewerings dat dit hulle gebiedswaters vir spioenasie doeleindes binne gegaan het.
Geboortes
Sterftes
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
|