20 Junie

Article on other languages:

20 Junie is die 171ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (172ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 194 dae.


<< Junie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30
Al die dae


Inhoud

Gebeure

  • 1567 - Die "Casket"-briewe word gevind. Die briewe impliseer dat Mary Queen of Scots, saamgesweer het met James Hepburn, 4de graaf van Bothwell, om Mary se man Lord Darnley te vermoor.
  • 1789 - Die 'Tennisbaan-eed'. Die volksverteenwoordigers van Frankryk wat uitgesluit is uit die parlement in Versailles, neem 'n eed om nie te verdaag totdat 'n grondwet aanvaar is nie.
  • 1940 - 'n Nuwe regering word gevorm in Letland nadat die Rooi Leër die land beset het.
  • 1960 - Onafhanklikheid van Mali en Senegal.
  • 1992 - 'n Nuwe grondwet word van krag in Paraguay en daar kom 'n einde aan die militêre bewind van Alfredo Stroessner.

Geboortes

  • 1887 - Kurt Schwitters, Duitse Dada artis en digter, in Hannover.
  • 1905 - Lillian Hellman, Amerikaanse dramaturg, in New Orleans.
  • 1910 - Howlin' Wolf (Chester Burnett) Amerikaanse blues sanger en komponis, in Chicago.
  • 1928 - Eric Dolphy, Amerikaanse jazz musikant, in Los Angeles.

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.