20 Januarie

Article on other languages:

20 Januarie is die twintigste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 345 dae in die res van die jaar (346 in skrikkeljare).


<< Januarie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
Al die dae


Inhoud

Gebeure

  • 1045 - Pous Silvester III volg Pous Benedictus IX op.
  • 1265 - Byeengeroep deur Simon de Montfort, vergader die Engelse Parlement vir die eerste keer in die Westminsterpaleis.
  • 1320 - Nadat hy Pole herverenig het word Wladislaus die Korte in Kraków as Poolse koning gekroon.
  • 1885 - LaMarcus Adna Thompson patenteer die roller coaster.
  • 1942 - Nazis by die Wannseekongres in Berlyn besluit op die "Eindoplossing tot die Joodse vraagstuk wat uieindeik lei tot die Joodse volksmoord.

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.