1919 – Japannese heerskappy in Korea: Die Samilbeweging in Korea begin landwyd met menige vreedsame protesaksies, maar word brutaal deur die Japannese polisie en weermag onderdruk.
1878 - Die digter A.G. Visser is op die plaas Zaaifontein, in die distrik van Fraserburg, Republiek van Suid-Afrika, gebore. Hy debuteer in 1925 met Gedigte.