|
Article on other languages:
|
Sjinese handsein.
1 (een) is 'n natuurlike getal wat ná nul en vóór twee op die getallelyn lê. Een verteenwoordig 'n enkele item. 'n Mens het gewoonlik één hoof, neus, mond en naeltjie. Die Romeinse skryfwyse is I. Wiskunde1 is 'n spesiale getal in wiskunde, omdat enige getal wat met een vermenigvuldig word, daardie selfde getal as antwoord sal hê. RekenaarwetenskapDie getal een is belangrik in rekenaarwetenskap omdat dit, tesame met nul, deel is van die binêre numeriese stelsel. In masjienkode en programmeringstaal beteken een "waar". Nul beteken weer "onwaar". Ander betekenisse
|
||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.