1904

Article on other languages:

1904

| 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1899 | 1900 | 1901 | 1902 | 1903 | ◄ 1904 ► | 1905 | 1906 | 1907 | 1908 | 1909 | | ► ►
Dae | Eeue | Geskiedenis

Beeld:Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1904
MCMIV
Ab urbe condita 2657
Armeense kalender 1353

ԹՎ ՌՅԾԳ

Sjinese kalender 4600 – 4601

庚卯 – 辛辰

Ethiopiese kalender 1896 –1897
Hebreeuse kalender 5664 – 5665
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1959 – 1960
- Shaka Samvat 1826 – 1827
- Kali Yuga 5005 – 5006
Irannese kalender 1282 –1283
Islamitiese kalender 1322 –1322

Gebeure

  • 7 Januarie - Die noodsein CQD word aanvaar maar twee jaar later vervang met die SOS noodsein.
  • 12 Januarie - Henry Ford stel 'n nuwe spoedrekord vir motors op teen 91.375mph/ 146.2kmh.
  • 8 Februarie - Die Russies-Japanse Oorlog begin na die verassingsinval van die Japanese Magte op Port Athur (Lushun).
  • 4 Mei - Amerikaanse Weermag Ingeneurs begin werk aan die Panama-kanaal.
  • 1 Julie - Die derde (III) Moderne Olimpiese Spele open in St. Louis Amerika.
  • Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter, ontvang die Nobelprys vir Letterkunde.
  • Thompson stel die eerste model van die atoom voor, bekend as die pruimpoeding-model.
  • Henry James publiseer sy komplekse en intensiewe studie van die huwelik en owerspel The Golden Bowl.

Geboortes

Sterftes

Article keywords: 1904 st louis world fair, 1904 1949 engineman life pennsylvania railroad running set up, 1904 1989 salvador dali, 1904 beam certificate death mary, 1646 1904 1904 1989 dali midi painting salvador, 1904 boat encyclopedia from present u, 1904 1924 experience four francisco immigrant in japanese manga san, 1904 geographic national, 1904 1943 art chicago era in mural people preservation progressive public rediscovery school wpa,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.