|
Article on other languages:
|
15 Januarie is die vyftiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 350 dae in die res van die jaar (351 in skrikkeljare).
Gebeure
Geboortes
- 1863 – Wilhelm Marx, politikus van Duitsland († 1946)
- 1913 – Lloyd Bridges, akteur van die Verenigde State van Amerika († 1998)
- 1918 – Gamal Abdel Nasser, president van Egipte († 1970)
- 1918 – Robert Carlyle Byrd, politikus van die Verenigde State van Amerika
- 1918 – Edouard Gagnon, kardinaal van Kanada († 2007)
- 1920 – John Joseph O'Connor, kardinaal van die Verenigde State van Amerika († 2000)
- 1929 – Martin Luther King Jr., priester, spreker en leier. († 1968)
- 1958 – Boris Tadić, president van Serwië
- 1975 – Mary Pierce, tennisspeelster van Frankryk
- 1981 – El Hadji Diouf, sokkerspeler van Senegal
- 1983 – Hugo Viana, sokkerspeler van Portugal
Sterftes
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
|