11 Februarie

Article on other languages:

11 Februarie is die 42ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 323 dae in die res van die jaar (324 in skrikkeljare).


<< Februarie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29
Al die dae


Inhoud

Gebeure

  • 731 - Pous Gregorius III verkies; eers op 18 Maart in die amp bevestig.
  • 1160 - Die sinode van Pavia bevestig die verkiesing van Teenpous Victor IV.
  • 1873 – Koning Amadeo I van Spanje abdikeer, verklaar by die Cortes Generales dat die Spanjaarde "onregeerbaar" is, en verlaat die land.
  • 1919 - Friedrich Ebert word die eerste Reichspräsident van die Weimar Republiek.
  • 1929 – Die eerste Lateraanse verdrag, wat die Vatikaanstad as 'n onafhanklike soewereine enklave binne Italië vestig, word onderteken.
  • 1963 - Die Beatles begin hulle eerste album, Please Please Me opneem.
  • 1979 - Ayatollah Ruhollah Khomeini neem die bewind in Iran oor en word uiteindelik die Opperleier van die Islamietiese republiek.
  • 1990 - Anti-apartheid stryder Nelson Mandela, 'n politieke gevangene vir 27 jaar, word uit die Victor-Verster tronk in Paarl buite Kaapstad, Suid-Afrika vrygelaat.

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.