11 Augustus

Article on other languages:

11 Augustus is die 223ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (224ste in skrikkeljare). Daar volg nog 142 dae in die res van die jaar.


<< Augustus 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31
Al die dae


Inhoud

Gebeure

  • 1984 - Die Suid-Afrikaans gebore atleet Zola Budd en die Amerikaanse Mary Decker is betrokke in 'n omstrede pootjievoorval in die finaal van die 3 000m Olimpiese wedloop.
  • 2003 - NAVO neem beheer van die vredesmag in Afghanistan oor – die eerste noemenswaardige krygsverrigting deur NAVO buite Europa sedert die organisasie se totstandkoming 54 jaar tevore.

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.